Skoolmeisies toets tegnologie – Beeld 31 Mei 2013

’n Groep skoolmeisies van Pretoria het wetenskaplikes van die WNNR gister gehelp om tegnologie vir die Digital Doorway-projek uit te toets.

Sowat 30 meisies van onder meer die Pretoria Girls High School, die Hoërskool Menlopark en die Hoërskool Willowmore het die WNNR vir Cell C se nasionale Bring ’n meisiekind werk toe-dag besoek.

Navorsers van die WNNR se Meraka-instituut het hulle toe genooi om met verskillende tabletrekenaars te speel om koordlose tegnologie te toets wat met die Digital Doorway-projek kinders in afgeleë gebiede sal help…… read complete article

avatar

About ErnaMeyer

I am your information specialist or even easier - your glorified librarian :-)

,

UA-37885352-1