Tag Archives | Digital Doorway

Skoolmeisies toets tegnologie – Beeld 31 Mei 2013

’n Groep skoolmeisies van Pretoria het wetenskaplikes van die WNNR gister gehelp om tegnologie vir die Digital Doorway-projek uit te toets. Sowat 30 meisies van onder meer die Pretoria Girls High School, die Hoërskool Menlopark en die Hoërskool Willowmore het die WNNR vir Cell C se nasionale Bring ’n meisiekind werk toe-dag besoek. Navorsers van […]

Read full story Comments are closed
UA-37885352-1